Skip to main content
3-Newcomer
October 21, 2025
Question

Supply study material after course given

  • October 21, 2025
  • 2 replies
  • 228 views

Hello Ernst

Wat ek benodig is die modelle van die kursus wat ek gedoen het in Oktober 2023. Die persoon wat die kursus aangebied het, het gese dat ons ‘n ‘’link’’ sal kry om by die material uit te kom. Ek het nie die ‘’link’’ gekry nie. Ek wil graag die kursus in my eie tyd weer doen om myself op te vars. Ek het verstaan dat Reginald dit hanteer. Van my kollegas het hom genader maar nog niks gekry nie.

Dankie vir jou hulp.

2 replies

Catalina
Community Moderator
October 21, 2025

Hello @NL_13784955 

 

Thanks for your post!

 

Please note that this is a peer-to-peer support forum and members here would not be able to provide you nor have access to a course material from your University. 

 

Best regards,

Catalina | PTC Community Moderator
24-Ruby III
December 2, 2025

Van watter kursus praat jy? Skryf asseblief ook die naam hier neer.

3-Newcomer
December 3, 2025

Hello Vladimir

Ek het die kursus “Creo Fundamentals” in Oktober 2023 gedoen.

Dankie

upload_-aW1hZ2UwMDEucG5n-6234948256372285310..png

Nico Luus

Hydraulic Engineer

+27 83 304 1701

Waterford Court F30, Clover str 26

Centurion, 0157